KLEUTERPRET KLEUTERSKOOL (LYTTELTON & MOREGLOED)

Waar u kind ons prioriteit is 

PROGRAM

06:45 tot 08:30     Kleuters arriveer by Kleuterpret

08:30 tot 08:40     Ontbyt

08:40 tot 08:45     Handjies was en 'n draaitjie loop

08:45 tot 08:55     Skriflesing en gebed

08:55 tot 09:10     Musiek en beweging

09:10 tot 09:45     Kuns en kultuur (Tema)

09:45 tot 10:00     Toilet Roetine

10:00 tot 10:15     Snoep tyd (Broodjies en vrugte)

10:15 tot 11:30     Vryspel (Binne/buite; afhangende van die weer)

11:30 tot 12:00     Middagete

12:00 tot 12:15     Toilet Roetine

12:15 tot 14:00     Rustyd

14:00 tot 14:10     Toilet Roetine

14:10 tot 14:30     Snoep tyd (Broodjies en vrugte)

14:30 tot 16:00     Vryspel (Binne/buite, afhangende van weer)

16:00 tot 17:30     Vryspel binne tot huis toe gaan tyd 


SPYSKAART      

 Etenstye

08:00

10:00

12:00

14:00

16:00

Maandag

Mieliepap

Volgraan broodjies

Visvingers & Mash

Volgraan broodjies

Vrugte/Beskuitjie

Dinsdag

Hawermout

Volgraan broodjies

Macaroni & Kaas

Volgraan broodjies

Vrugte/Beskuitjie

Woensdag

Mieliepap

Volgraan broodjies

Boerewors & Skyfies

Volgraan broodjies

Vrugte/Beskuitjie

Donderdag

Hawermout

Volgraan broodjies

Beefstew & Rys; Groente

Volgraan broodjies

Vrugte/Beskuitjie

Vrydag

Mieliepap

Volgraan broodjies

Pasteitjies

Volgraan broodjies

Vrugte/Beskuitjie

Maandag

Hawermout

Volgraan broodjies

Nuggets & Mash

Volgraan broodjies

Vrugte/Beskuitjie

Dinsdag

Mieliepap

Volgraan broodjies

Bacon Pasta

Volgraan broodjies

Vrugte/Beskuitjie

Woensdag

Hawermout

Volgraan broodjies

Chicken a la King & Rys

Volgraan broodjies

Vrugte/Beskuitjie

Donderdag

Mieliepap

Volgraan broodjies

Viskoekies & Skyfies

Volgraan broodjies

Vrugte/Beskuitjie

Vrydag

Hawermout

Volgraan broodjies

Vetkoek & maalvleis

Volgraan broodjies

Vrugte/Beskuitjie

Spyskaart verander op 'n gereelde basis, hierdie is 'n voorbeeld van die etes wat by die skool bedien word. Maatjies is ook welkom om 'n kosblik in te pak indien hul dalk vir iets anders lus is of net vir 'n bederfie van die huis. Vrydae is daar gewoontlik etes soos hotdogs, piekniek broodjies, snackwiches ens.